NGV Banier

Preek: 5G Reeks Week 5 – 26 Februarie 2023

Lewendige uitsending: 26 Februarie 2023

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

DEEL U ERVARING VAN DIE PREEK DEUR U KOMMENTAAR TE PLAAS HIERONDER OF REAGEER OP ANDER KOMMENTAAR REEDS GELEWER. LEWER GERUS OOK KOMMENTAAR OP DIE NG VILLIERIA E-DEELBORD


TEKS:  Fillipense 2

MOENIE JOU BROER LAAT STRUIKEL NIE
DIE VOORBEELD VAN JESUS CHRISTUS
5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:
6 Hy wat in die gestalte van God was,
het sy bestaan op Godgelyke wyse
nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie,
7 maar Hy het Homself verneder
deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem
en aan mense gelyk te word.
En toe Hy as mens verskyn het,
8 het Hy Homself verder verneder.
Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.
9 Daarom het God Hom
ook tot die hoogste eer verhef
en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is,
10 sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is,
die knie sou buig,
11 en elke tong sou erken:
“Jesus Christus is Here!”
tot eer van God die Vader.

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...