Jesaja 8
1 ‘n Takkie sal uitspruit
uit die stomp van Isai,
‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra.
2 Die Gees van die Here sal op hom rus:
die Gees wat wysheid en insig gee,
die Gees wat raad en sterkte gee,
die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here.