Erediens 5 Januarie 2025 31 December 2024 Gasspreker Die Woord Matteus MATTEUS 5 13“Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit.