Nuutste Aankondigings

Nuutste Eredienste

Nuutste Gebeure

Hoe kan ek gee?

Hoe kan ons dankoffers gee? Tydens eredienste by die kerk, fisies of elektronies, of ‘n EFT na ABSA, of ‘n debietorder en deur ZAPPER (Sien die Gids). EFT: NG Villieria, ABSA, rekening: 050580 660

NG Villieria

RSS Die LIG Tydskrif

RSS Boodskap vir vandag

  • Pouse 14 Augustus 2026
    Ek loof U sewe keer per dag omdat al u bepalings regverdig is. – Psalm 119:164   As kind kon ek nie wag vir pouses nie – veral lang pouse – net om ʼn bietjie weg te kom van al die werk, lekker te speel en die lekkernye in my kosblik te geniet. Ná elke […]
    Jeanette Boock
  • Aanspoor – Gebed 14 Augustus 2026
    Here, ons almagtige Vader, Dankie dat U ons verbind in vriendskap en liefde. Help ons om mekaar voortdurend aan te spoor tot liefde en goeie dade deur genade. Mag ons draers wees van lig in laagtepunte, en saam die goeie stryd voortveg. Vul ons met U krag en wysheid om te bly gee. Amen. The […]
    Sita Kopele
  • Aanspoor 13 Augustus 2026
    Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade. – Hebreërs 10:24   Niemand is elke dag propvol moed en lewenslus nie. Ons is feilbare mense – en feilbare mense het ander mense se ondersteuning en aansporing nodig. Selfs die grootste gelowiges beleef geestelike laagtepunte. […]
    Jeanette Boock

RSS Die Kerkbode