Anru Liebenberg is vanaf 2025 leraar in die gemeente. Hy is getroud met Danél; ‘n skoolmaatskaplike werker en spelterapeut. Hulle het ‘n seuntjie, Ruach (4), en dogtertjie, Anneh (2). Anru se gesin is sy rykdom en spandeer graag tyd saam met hulle. Hy hou daarvan om sy kop skoon te kry deur te draf. Musiek…
Vandat ek ‘n klein dogtertjie was wou ek net ‘n mamma en ‘n juffrou geword het. Om met kinders te werk was vir my nog altyd die logiese ding om te doen. Vandaar my onderwysgraad. Ek het vir baie jare as leesterapeut gewerk en later ook die leessentrum oorgeneem by my ma. Ek en my…

