40 Dae reeks: Januarie – Februarie 2020

Kliek hier om die handleiding vir omgeegroepe te besigtig

Mag dit vir jouself inspireer met ‘n nuwe uitkyk op God en die lewe wat Hy vir ons gegee het!

Week 1: Sien God Anders (8:03)
Week 2 Sien myself anders (5:39)
Week 3 Sien my naby verhoudings anders (4:03)
Week 4 Sien die Kerk anders (2:42)
Week 5 Sien my gemeenskap anders (6:02)
Week 6 Sien my land anders (7:17)