40 Dae – “Veilig by ons Herder…
Vanaf 4 Augustus – 6 weke.
Ons volg ’n 1000 jaar reis van Ps. 23 na die Nuwe Testament.
Nader en sekerder van ons Herder!
Stap die 6 weke saam met ’n groep wat ook jou uitdagings deel.
Gee jou naam op by die inligtingstafel of die
kerkkantoor.
Ignite en Ignite Kidz (kinderkerk) gaan ook die reeks behandel.

Laai die boek af


Week 1-6: 40 dae reeks

  • Week 1 – Weivelde – Ps. 23
  • Week 2 – Veldskool – Jer. 23:1-8
  • Week 3 – Veldwagter – Eseg. 34
  • Week 4 – Strooihalms – Sag. 10:2-9
  • Week 5 – Veldambulans – Luk. 15:1-10
    Week 6 – Veldkos – Mat 6:7-52