40 Dae reeks oor die onse vader

- 6 X Eredienste; kinderkerk; jeug- en selgroepe hanteer dieselfde temas.
- Die Onse Vader omspan ons hele lewe. Jesus gee hiermee ’n geloofsformule vir Sy kinders.
- Kom stap saam vir 6 weke en ontdek geheime en praktiese wenke oor gebed en die lewe.
Stuur asb. jou vrae oor gebed aan een van die leraars of reageer op die web na elke preek deur 'n boodskap te pos
Temas:
- Stop! Here, leer ons bid. (OMGEESEL WEEK 1)
- Vra gerus! (OMGEESEL WEEK 2)
- Aan U die eer! (OMGEESEL WEEK 3)
- U wil. Onbeantwoorde gebede. (OMGEESEL WEEK 4)
- Vergifnis. Kan ek? (Vrae by Preek beskikbaar)
- Wat maak gebed met my? ( OMGEESEL WEEK 6 )
How to Pray: Pete Greig
Laai die boek af vanaf die volgende skakel: