Sondag 11 Oktober
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg
09:00 Ignite Kidz – In die saal.
17:00 Ignite Jeugselle (Gr7-11)
18:30 Echo – diens
Woensdag 14 Oktober – 09:30 – Senior Bordspeletjies.
Donderdag 15 Oktober – 09:30 – Senior Bybelstudie
Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op u foon se tuisskerm te sit
4de Kwartaal:
Belangrike datums vir die 4de kwartaal:
18 Oktober: Pierneefrant verwelkoming
25 Oktober: Seniors diens
1 November: Jubelfees
8 November: Ignite & Ignite kidz afsluiting
15 November: Belydenis van geloof
22 November: Afsluiting van die kerkjaar
29 November: Kerssangdiens (aand)
Maak Mooi

Dit voel amper onwerklik dat ons na soveel jare van droom die MaakMooi projek vandag kan afskop. Aan almal wat saam gedroom, beplan, ontwerp en gebou het:
‘n opregte dankie aan jou! Vir elkeen wat jou gawe gebring het; of dit nou finansiëel, kundigheid, tyd, gebed of hoe ook al was, jou gawe gaan mense oor generasies heen die geleentheid bied om welkom te voel en ingetrek te word in ons warm, gasvrye gemeenskap. Kom ons gaan MaakMooi!
NUWE lIDMATE:
Baie welkom aan alle besoekers. Indien jul lidmate van ons gemeente wil word, stuur asb ’n epos na ngvillieria@gmail.com of besoek die inligtingstafel na die diens
Kamp 2027
