Baie welkom aan alle nuwe intrekkers. Ons vertrou dat u gou tuis sal voel in ons gemeente en so vinnig moontlik sal insakel by die gemeente en sy aktiwiteite. Inskrywings vorms is beskikbaar by die inligtings tafel (by die tee na die diens) of by die kerkkantoor gedurende die week.

Om die inskrywingsvorm elektronies te ontvang en in te vul, stuur gerus ‘n e-pos aan Kymie: ngvillieria@gmail.com.

Skakel gerus in by ons aksies en by ‘n selgroep

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...