Gemeente


By Anoniem - Posted on 23 September 2011

NG Villieria 

PROGRAM VAN DIE WEEK

Sien die BasuinKalender

Sondag 22 Januarie

09:00 Erediens : Ds Derick du Toit
09:00 Kinderkerk in die Saal
17:00 Jeugselle en Belydenisklas
18:30 Echo Jeugdiens in die Kerk
18:30 Aanddiens - Ons gesels oor die formaat van toekomstige geleenthede in
die aand.

Maandag 23 Januarie
19:00 Sosiale Komiteevergadering (24 ste Laan 860)
19:00 Selleiers vergader in die Gemeentesentrum

Donderdag 26 Januarie
09:30 Gemeente Bybelstudie
19:00 Familie aand / Selgroepe

BELANGRIKE DATUMS:

22 Januarie - Kinderkerk begin om 09:00,
Jeugselle en Belydenisklas om 17:00
26 Januarie - Familie aand / selgroepe
29 Januarie - Erediens 09:00 ds. Cassie Carstens neem die diens waar.
27 - 31 Januarie - Kinder E.E. Opleiding Kliniek by NG Pierneefrant. Besprekings of navrae skakel Emi 083 478 4577

Welkom, u is besoeker:

 

Ontvang nuus

Syndicate content

Bemark NGV web

Share this