
Uittreksel uit 50-jaar feesalbum se voorwoord:
“In die bundel kry u ‘n kykie in die bediening van leraars en ‘n gemeente waarvan baie ons reeds vooruit gegaan het. Elkeen het ‘n bydrae gemaak tot die groei van die gemeente waarvan ons in 1994 die soete vrugte pluk. Die van ons wat nou besig is om in gehoorsaamheid aan Jesus die volgende 50 jaar aan te pak: mag daar ook op ons Koninkryksarbeid veel vrug wees!“
Lees die 80 Jaar byalse tot die Gids en kry ‘n kort oorsig van die ontstaan van die gemeente vanuit die feesbalum van 1994

0 Comments