Voltooi die vorm of verskaf u inligting by die inligtingstafel na die erediens. Loer gerus na die visuele opsommings hieronder en luister na die Kunsmatige Intelligensie (KI) geskepte podsending wat die dokument bespreek.
Laai die volledige teks weergawe af van die 2026 Bedieninge of ‘n visuele opsomming (geskep deur KI) wat die onderstaande uiteensetting kombineer in een PDF dokument.