NG Villieria
'n Kerk met VLOED waardes
Senior Bordspeletjies Tomorrow
Bybelstudie Seniorlidmate August 27
  • NG Villieria
    • NGV Roeping
    • Wat ons glo
    • Bedieninge 2026
    • Nuwe Intrekkers
    • My Bydrae
    • Leraars
    • Personeel
    • Echo bediening
    • Privaatheidsbeleid
    • NG Villieria aanlyn: 2025
  • Kerknuus
    • Die Gids
    • NGV Wikipedia Geskiedenis
    • NG VIllieria Fotos
  • Preke
    • Preke argief
    • YouTube Preke 2020 -2025
    • NG Villieria Podsendings
      • NGV 2025 Podsendings
      • NGV 2024 Podsendings
      • NGV 2023 Podsendings
      • NGV 2022 Podsendings
      • NGV 2021 Podsendings
      • NGV 2020 Podsendings
      • NGV 2019 Podsendings
      • NGV 2018 Podsendings
      • NGV 2017 Podsendings
      • NGV 2009 & 2013 Podsendings
    • Preeksketse: Ds Derick du Toit
    • Psalms Volume 1: Ps 1 – 22
      • Psalms Volume 2: Ps 23 – 42
      • Psalms Volume 3: Ps 43 – 65
    • 40 Dae Reeks
      • 40 Dae Reeks 2026
      • 40 Dae 2025: ‘n Lewe wat saak maak
      • 40 Dae 2024: Veilig by ons Herder
      • 40 Dae 2023: Here Leer ons Bid
      • 40 Dae 2022: Wat Sien Jesus
      • 40 Dae 2020: God se Asem
        • 40 Dae 2020: Handleiding
        • 40 Dae 2020 Videos
  • Gedenkbladsye
    • Gedenkblad: 1994 – 2024
    • 50 -Jaar Feesalbum
  • Kontak ons
    • Kontak ons
    • NGV Web op foon
  • Kalender
NG Villieria prent wat die woorde NG Villieria aandui met die vyfhoek logo met die woorde Verskeidenheid Liefde, Omgee, Eenvoud, en Diensbaarheid

NGV Web op foon

Home > NGV Web op foon

Hoe om die NG Villieria web op u foon se tuisskerm te sit. Hier is die stappe vir die verskillende soorte selfone:

Vir Android-fone (as u Chrome gebruik)
1. Maak die Chrome “app” op u foon oop.
2. Gaan na https://www.ngv.co.za.
3. Kyk regs bo in die hoek vir drie kolletjies en druk daarop.
4. Soek die opsie wat sê “Add to Home screen” (of “Voeg by tuisskerm”) en druk daarop.
5. U kan die naam verander as u wil, en druk dan op “Add” (Voeg by).

Vir Android-fone (as u Firefox gebruik)
1. Maak Firefox oop en gaan na https://www.ngv.co.za.
2. Kyk onder in die regterhoek vir die drie kolletjies en druk daarop.
3. Druk op die opsie wat sê “Add to Home Screen”.
4. Druk weer op “Add” om te bevestig.

Vir ‘n iPhone of iPad (u moet Safari gebruik)
Let wel: Op ‘n iPhone werk dit net as u die Safari “app” gebruik.
1.Maak Safari oop en gaan na https://www.ngv.co.za.
2. Kyk heel onder aan die skerm vir die “Deel”-knoppie (dit lyk soos ‘n vierkantjie met ‘n pyltjie wat boontoe wys) en druk daarop.
3. Blaai ‘n bietjie af in die lysie tot u die opsie sien wat sê “Add to Home Screen” en druk daarop.
4. U kan dit ‘n naam gee en druk dan op “Add” regs bo in die hoek.

‘n Handige Wenk: Sodra die nuwe prentjie (ikoon) op u foon se skerm is, kan u u vinger daarop hou en dit rondskuif na waar u dit wil hê, net soos met enige ander “app”.


Versprei preke en ander inligting na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u rekenaar of foon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels gebruik om dit te versprei.

ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewings van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

Soek

Nuutste Preke

Erediens logo

Erediens: 23 Augustus 2026

  • 22 August 2026
  • by Ds Anru Liebenberg
Erediens logo

Erediens: 16 Augustus 2026

  • 15 August 2026
  • by Ds Surina van der Berg
Erediens logo

Erediens: 9 Augustus 2026

  • 8 August 2026
  • by Ds Jaco Strydom

Nuutste Aankondigings

Die Gids inligting

Program van die week: 23 Augustus 2026

  • 21 August 2026
Die Gids inligting

Program van die Week: 16 Augustus 2026

  • 14 August 2026
Die Gids inligting

Program van die Week: 9 Augustus 2026

  • 7 August 2026

Volgende Gebeure

Gebeure

Senior Bordspeletjies

  • 26 August 2026
Gebeure

Bybelstudie Seniorlidmate

  • 27 August 2026
  • Leraars
  • Kalender
  • Personeel
  • 571 24 ste Laan , Villieria, Pretoria, 0186
  • 012 331 6571
Kopiereg © 2026 NG Gemeente Villieria.