Erediens: 11 Oktober 2026 10 October 2026 Ds Anru Liebenberg Aanbidding Psalms Psalm 16: “Here, my erfdeel, my beker, U bepaal my lot. Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval. Ja, my erfenis is vir my mooi”
Erediens: 20 September 2026 19 September 2026 Ds Anru Liebenberg 40 Dae Johannes 15: Die ware Wingerdstok 1 “Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. 2 Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra.