Erediens: 11 Mei 2025 10 May 2025 Ds Anru Liebenberg Die Woord Jeremia 32: 17 Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie.