Jona 1
16 Die manne het toe baie bang geword vir die Here en hulle het vir Hom ‘n offer gebring en geloftes afgelê.
Hulp kom net van die Here af
17 Toe stuur die Here ‘n groot vis om vir Jona in te sluk, en hy was drie dae en nagte in die vis se maag.
Johannes 9:
11En hy antwoord: “Die man met die naam Jesus het ‘n bietjie klei aangemaak en dit aan my oë gesmeer en vir my gesê: ‘Gaan na Siloam toe en was jou.’ Ek het gegaan en my gewas, en ek kon sien!”