Erediens: 21 Desember 2025 20 December 2025 Ds Jaco Strydom Kersfees Galasiers GALASIËRS 5 22 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, 23 nederigheid en selfbeheersing.
Erediens: 14 Desember 2025 13 December 2025 Ds Jaco Strydom Kersfees Johannes JOHANNES 1 Die Woord het mens geword 1In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.