Erediens: 28 Desember 2025 27 December 2025 Ds Anru Liebenberg Kersfees Jesaja Jesaja 12: 2 God is my redder; Ek vertrou op Hom, ek is nie meer bang nie. Die Here my God is my krag en my beskerming; Hy is my redder.”
Erediens: 1 Desember 2024 30 November 2024 Ds Derick du Toit Kersfees Jesaja Jesaja 9 1 Die volk wat in donkerte geleef het, het ‘n groot lig gesien, oor dié wat in die donker land was, het ‘n lig geskyn.