NGV Banier

Preek: 5G Reeks Week 5 – 19 Februarie 2023

Lewendige uitsending: 19 Februarie 2023

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

DEEL U ERVARING VAN DIE PREEK DEUR U KOMMENTAAR TE PLAAS HIERONDER OF REAGEER OP ANDER KOMMENTAAR REEDS GELEWER. LEWER GERUS OOK KOMMENTAAR OP DIE NG VILLIERIA E-DEELBORD


TEKS:  Romeine 14: 13-18

MOENIE JOU BROER LAAT STRUIKEL NIE
13 Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee of tot 'n val kan bring nie. 14 Omdat ek die Here Jesus ken, weet ek en is ek daarvan oortuig dat niks vanself onrein is nie. Maar as iemand iets as onrein beskou – vir hom is dit dan onrein. 15 As jy met wat jy eet, jou broer aanstoot gee, leef jy nie meer volgens die liefde nie. Moenie deur wat jy eet, iemand vir wie Christus gesterf het, laat verlore gaan nie. 16 Moenie dat die goeie wat julle het, 'n slegte naam kry nie. 17 Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee. 18 Wie op hierdie manier vir Christus dien, geniet die guns van God en die agting van die mense.

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...