Erediens: 23 November 2025 22 November 2025 Ds Jaco Strydom Geloof Fillipense Fil 4: 4. Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5 Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.
Erediens: 13 April 2025 12 April 2025 Ds Derick du Toit Lydenstyd Fillipense Fil 2 10sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig, 11en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader.