Preke on 40 Dae (Page 6)

Erediens logo

Erediens: 17 Augustus 2025

Prediker 4
Ook dit is ‘n gejaag na wind.
7 Ek het in hierdie wêreld nog meer gesien wat tot niks kom nie: 8daar was ‘n man wat alleen was, sonder seun of broer. Tog was daar nie ‘n einde aan al sy inspanning nie en was hy steeds op soek na meer rykdom. Hy moes later sê: “Vir wie sloof ek my af en ontsê ek my die aangename dinge?” Ook hier kom dit tot niks.

Erediens logo

Erediens: 15 September 2024

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en…