
2025 Podsendings | 2024 Podsendings | 2023 Podsendings | 2022 Podsendings |
2021 Podsendings |2020 Podsendings | 2019 Podsendings | 2018 Podsendings |
2017 Podsendings | 2009 & 2013 Podsendings |
Lukas 10: 25-37
25 Daar was ‘n wetgeleerde wat aan Jesus ‘n strikvraag wou stel. Hy staan toe op en vra: “Meneer, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?”
26 Jesus sê vir hom: “Wat staan in die wet van Moses geskrywe? Wat lees jy daar?”
Lukas 12:
20 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het
