
2025 Podsendings | 2024 Podsendings | 2023 Podsendings | 2022 Podsendings |
2021 Podsendings |2020 Podsendings | 2019 Podsendings | 2018 Podsendings |
2017 Podsendings | 2009 & 2013 Podsendings |
Lukas 17: 5-10
5 Die apostels sê toe vir die Here: “Gee ons meer geloof.”
6 Maar die Here antwoord: “As julle maar geloof so groot soos ‘n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie moerbeiboom kon sê: ‘Trek jou met wortels en al uit die grond uit en plant jouself in die see,’ en hy sou julle gehoorsaam.
Johannes 14: 15-31
15 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer.
16 Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees,
