
2025 Podsendings | 2024 Podsendings | 2023 Podsendings | 2022 Podsendings |
2021 Podsendings |2020 Podsendings | 2019 Podsendings | 2018 Podsendings |
2017 Podsendings | 2009 & 2013 Podsendings |
Psalam 3
1 ‘n Psalm van Dawid toe hy vir sy seun Absalom gevlug het.
2 Ek het so baie vyande, Here! Baie kom in opstand teen my.
3 Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela
1 Kor 2: 16
16 Daar staan geskrywe: “Wie ken die gedagtes van die Here? Wie sal Hom raad gee?” Maar ons, ons het die Gees van Christus
