
2025 Podsendings | 2024 Podsendings | 2023 Podsendings | 2022 Podsendings |
2021 Podsendings |2020 Podsendings | 2019 Podsendings | 2018 Podsendings |
2017 Podsendings | 2009 & 2013 Podsendings |
Nehemia 1
7 Ons het U nie geëer nie, ons was ongehoorsaam aan die gebooie, die voorskrifte, die bepalings wat U aan u dienaar Moses gegee het.
Johannes 21: 17
17 Jesus vra hom die derde keer: “Simon seun van Johannes, het jy My lief?” Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my skape wei.
