
2025 Podsendings | 2024 Podsendings | 2023 Podsendings | 2022 Podsendings |
2021 Podsendings |2020 Podsendings | 2019 Podsendings | 2018 Podsendings |
2017 Podsendings | 2009 & 2013 Podsendings |
Psalm 19: 8-12
8 Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is
Miga 6: 8
8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.

