Preke: 30 Januarie 2022

Lewendige uitsending: 30 Januarie 2022 Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die preek sal later opgelaai word. Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon…

40 Dae week 6: Preek 6 September 2020

Jesaja 55: 1-11
1 Kom, almal wat dors is, kom na die water toe, selfs ook dié wat nie geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder om te betaal, wyn en melk.
2 Waarom betaal julle vir iets wat nie brood is nie, waarom werk julle vir iets wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My, sodat julle kan eet wat goed is en versadig kan word met die beste wat daar is.