Lewendige uitsending: 22 Januarie 2023
Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die video sal na die preek geplaas word.
TEKS: Genesis 1.1 1 1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2 Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 3 Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. 4 God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei. 5 God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.
0 Comments