NGV Banier

Preek: 5G Reeks Week 1 – 22 Januarie 2023

Lewendige uitsending: 22 Januarie 2023

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

DEEL U ERVARING VAN DIE PREEK DEUR U KOMMENTAAR TE PLAAS HIERONDER OF REAGEER OP ANDER KOMMENTAAR REEDS GELEWER.


TEKS:  Genesis 1.1
1 1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2 Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.
3 Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!”
En daar was lig.
4 God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei. 5 God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...