Preek 4 September 2022: Week 4-40 Dae

Lewendige uitsending: 4 September 2022

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei

Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die video sal na die preek geplaas word

Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk

KRY DIE 40 DAE INLIGTING OP ONS 40 DAE BLADSY INSLUITENDE DIE DAGSTUKKIES VIR DIE WEEK

DEEL U ERVARING VAN DIE 40 DAE DEUR U KOMMENTAAR TE PLAAS HIERONDER OF REAGEER OP ANDER KOMMENTAAR REEDS GELEWER.

Teksgedeelte:

Teks:  Joh 21: 15-19
PETRUS KRY OPNUUT SY OPDRAG
15  Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?”
“Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.”
Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.”
16 Jesus vra hom weer 'n tweede keer: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief?”
“Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.”
Hy sê toe vir hom: “Pas my skape op.”
17 Jesus vra hom die derde keer: “Simon seun van Johannes, het jy My lief?”
Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.”
Hy sê toe vir hom: “Laat my skape wei. 18 Dit verseker Ek jou: Toe jy jonger was, het jy self jou klere vasgemaak en gegaan waar jy wil; maar wanneer jy oud is, sal jy jou hande uitsteek, en iemand anders sal jou vasmaak en jou bring waar jy nie wil wees nie.”
19 Dit het Jesus gesê en daarmee aangedui deur watter soort dood Petrus God sou verheerlik. Daarna sê Hy vir hom: “Volg My!”

Lentefees 2022

Lentefees 2022

Ons bedank almal wat betrokke was by ons suksesvolle Lentefees, Loer gerus na ‘n paar fotos van die lentefees.

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...