Erediens: 14 April 2024 13 April 2024 Ds Jeandré Slabbert Aanbidding Lukas 0 Comments Lukas 19 9 Daarop sê Jesus: “Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom; ook hierdie man is ‘n kind van Abraham. 10 Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”
Erediens: 7 April 2024 6 April 2024 Ds Jaco Strydom Aanbidding 0 Comments Maleagi 1 8 Wanneer julle ‘n blinde ding bring om te offer, is dit dan nie verkeerd nie? En wanneer julle ‘n siek of ‘n lam ding bring, is dit nie verkeerd nie?