Erediens: 3 Maart 2024 2 March 2024 Ds Derick du Toit 40 Dae Psalms 0 Comments Ps 19: 2 Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. 3 Die een dag gee die berig deur aan die ander en die een nag deel die kennis aan die volgende mee.
Erediens: 25 Februarie 2024 24 February 2024 Ds Rehan Rheeder Geloof 0 Comments Fillipense 1: 1-11 3 Ek dank my God elke maal as ek aan julle dink 4 en ek bid altyd in al my gebede vir julle almal met blydskap