Erediens: 31 Augustus 2025 30 August 2025 Ds Anru Liebenberg 40 Dae 2 Samuel 2 Samuel 18 31en toe kom die Kussiet juis net daar aan en sê: “Daar is nuus vir die koning, want die Here het u vandag verlos van almal wat teen u in opstand gekom het.”
Erediens: 24 Augustus 2025 23 August 2025 Ds Anru Liebenberg 40 Dae Prediker Prediker 9: 9 Wat die mens het, is beter as wat hy begeer. Ook hier kom dit tot niks. Dit is ‘n gejaag na wind.