Ps 119:
7 U bepalings is regverdig; as ek hulle ter harte neem, sal ek U loof met ‘n opregte hart.
8 Ek sal my aan u voorskrifte hou: moet my tog nooit verlaat nie.
Miga 6: 8
8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.