Erediens: 25 Januarie 2026 23 January 2026 Ds Anru Liebenberg 40 Dae Openbaringe OPENBARING 3 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle lou is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg.