Erediens: 30 Augustus 2026 29 August 2026 Ds Surina van der Berg 40 Dae Kolossense Kol 3: 12-14 12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees.
Erediens: 24 Mei 2026 23 May 2026 Ds Anru Liebenberg Pinkster Kolossense KOLOSSENSE 4 Bid en tree met wysheid op 2 Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar 3en bid tegelykertyd ook vir ons.