Preek: 21 Augustus- Week 2: 40 Dae 2022

Opname van lewendige uitsending: 21 Augustus 2022

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei

Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin.

Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk

KRY DIE 40 DAE INLIGTING OP ONS 40 DAE BLADSY INSLUITENDE DIE DAGSTUKKIES VIR DIE WEEK

DEEL U ERVARING VAN DIE 40 DAE DEUR U KOMMENTAAR TE PLAAS HIERONDER

Teksgedeelte:

Teks:  Matt 9: 36
DIE GROOT OES
35 Jesus het al die dorpe en klein plekkies besoek. Hy het die mense in hulle sinagoges geleer, die evangelie van die koninkryk verkondig en elke soort siekte en kwaal gesond gemaak.
36 Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie 'n wagter het nie. 37 Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. 38Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.”

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...