NGV Banier

40 Dae Week 5: 10 September 2023

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang

DEEL U ERVARING VAN DIE PREEK DEUR U KOMMENTAAR TE PLAAS HIERONDER OF REAGEER OP ANDER KOMMENTAAR REEDS GELEWER. LEWER GERUS OOK KOMMENTAAR OP DIE NG VILLIERIA E-DEELBORD


SELGROEPE

Selgroepe: Week 5 – Selgroep Vrae:

Lees die hele Onse Vader in Matteus 6, maar ook die 2 verse daarna (vers 14 en 15). Watter deel van die Onse Vader word hierdeur beklemtoon? Waarom dink jy is dit so?

Lees Matt18:21-35 Wat sê dit oor die deel van Jesus se gebed waarop ons die week fokus?

Waarom is vergifnis en genade so maklik om te ontvang, maar so moeilik om te gee?


0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...