Erediens : 9 Junie 2024 8 June 2024 Ds Jeandré Slabbert Aanbidding Handelinge 0 Comments Handelinge 15 8 En God, wat die harte ken, het dit bevestig deur die Heilige Gees aan hulle te gee net soos aan ons. Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie: Hy het ook hulle harte deur die geloof gereinig
Erediens: 2 Junie 2024 1 June 2024 Ds Derick du Toit Aanbidding 1 Samuel 0 Comments 1 Sam 3: 1-10 10Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!”