Preek: 1 September, Week 5 – 40 Dae 2019 1 September 2019 Ds Rehan Rheeder Kolossense Kol 3: 8-25 25 Wie onreg doen, sal gestraf word oor die onreg wat hy gedoen het; die Here trek niemand voor nie.
Preek: 25 Augustus 2019, Week 4 40 Dae 2019 25 August 2019 Ds Rehan Rheeder 40 Dae Prediker Prediker 2: 11 11 Maar toe ek goed nadink oor alles wat ek gedoen het en oor alles waarmee ek my met soveel sorg besig gehou het, het ek gesien dat alles niks was, ‘n gejaag na wind. In hierdie wêreld bevredig niks nie.