Erediens: Nagmaal – 30 November 2025 29 November 2025 Ds Anru Liebenberg Nagmaal Johannes 12: 24 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug.
Erediens: 28 September 2025 27 September 2025 Ds Jaco Strydom Nagmaal Genesis 28:16 16 Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.”