Erediens: 26 Mei 2024 25 May 2024 Gasspreker Aanbidding 0 Comments Hand 9: Wie is U, Here?” vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dit is vir My wat jy vervolg. Maar staan op en gaan na die stad toe. Daar sal vir jou gesê word wat jy moet doen.
Erediens: 28 April 2024 27 April 2024 Ds Derick du Toit Aanbidding 1 Johannes 0 Comments 1 Joh 4 21 En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê.