Lukas 1
67 Sagaria, die kindjie se pa, is met die Heilige Gees vervul en het as profeet gesê:
68 “Lofwaardig is die Here, die God van Israel,
want Hy het sy volk in genade opgesoek
en vir hulle verlossing bewerk.
Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en…