Erediens: 8 Desember 2024 8 December 2024 Ds Jaco Strydom Doop Lukas Lukas 1 67 Sagaria, die kindjie se pa, is met die Heilige Gees vervul en het as profeet gesê: 68 “Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk.