Paasdiens: 18 April 2025 17 April 2025 Ds Derick du Toit Lydenstyd Johannes Johannes 19 Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.
Erediens: 13 April 2025 12 April 2025 Ds Derick du Toit Lydenstyd Fillipense Fil 2 10sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig, 11en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader.