Weeklikse GiDS Laai Die Gids Af Program van die week: 7 desember 2025 Sondag 7 Desember 202509:00 Erediens: Ds Anru LiebenbergDoop: Liyana Klara Naudé; Morné BarendChristiaan Greyling; Jandré Benjamin Greyling; Luandré George Greyling. belangrike datums: Neem Kennis: Die Kerkkantoor sluit 12 Desember open weer 5 Januarie2026 Dankie Hoe sê ‘n mens dankie aan Ds. Derick…
Weeklikse GiDS Laai Die Gids Af Program van die week: 30 November 2025 Sondag 30 November09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg (Nagmaal)17:30 Kerssangdiens.Kalenders vir 2026 is beskikbaar by die deure. Neem gerus een per gesin.Woensdag 3 Desember09:30 Senior BordspeletjiesDonderdag 4 Desember09:30 Senior Bybelstudie – Afsluiting van die jaar. belangrike datums: 30 November – Nagmaal (09:00) &…