Weeklikse GiDS Laai Die Gids Af Program van die week: 9 November 2025 Sondag 9 November09:00 Erediens: Ignite Kidz afsluiting17:00 Ignite – Jeugselle Afsluiting (Gr7-11)18:30 EchoMaandag 10 November19:00 FK VergaderingDinsdag 11 November17:00 DVK VergaderingWoensdag 12 November09:30 Senior BordspeletjiesDonderdag 13 November09:30 Senior Bybelstudie in die GemeentesentrumNEEM ASB KENNIS: Nagmaal van 23 November skuif na 30 November.…
Weeklikse GiDS Laai Die Gids Af Program van die week: 2 November 2025 Sondag 2 November – Jubelfees09:00 Buitelug – Erediens17:00 Ignite – Jeugselle (Gr7-11)18:30 EchoWoensdag 5 November09:30 Senior BordspeletjiesDonderdag 6 November09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum belangrike datums: 02 November – Jubelfees – Buitelug kerkdiens en Jubelfees offers wordopgeneem. (koevertjies is reeds by die…