Weeklikse Gids Laai die weeklikse Gids af Sondag 11 Januarie09:00 Erediens: Masurick vd WaltIgnite Kidz & Ignite skop weer volgende week af!Ons sien uit om al die kinders en jongmense weer te sien. Teeskink na Eredienste: Om saam te kuier na die erediens is vir ons ‘n belangrike deel van gemeente wees. Ons kort egter…