Aankondigings (Page 16)

Die Gids inligting

Program van die week: 8 Februarie 2026

Laai die volledige Gids af Sondag 08 Februarie09:00 Erediens: Ds. Jaco StrydomTeks: Matt 25:35-40Radikale Gasvryheid – week 309:00 Erediens: Ignite Kidz (2jaar—Gr 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens.Maandag 9 Februarie18:00 FK Begrotingsvergadering .Dinsdag 10 Februarie19:00 Sosiale komitee vergadering. Woensdag 11 Februarie09:30 Senior Bordspeletjies. Donderdag 12 Februarie09:30 Senior Bybelstudie in die…

Die Gids inligting

Program van die week: 1 Februarie 2026

Laai hier die volledige weeklikse Gids af Sondag 01 Februarie09:00 Erediens: Ds. Anru LiebenbergTeks: Johannes 13:1-17Radikale Gasvryheid – week 209:00 Erediens: Ignite Kidz (2jaar—Gr 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens. Woensdag 04 Februarie09:30 Senior Bordspeletjies. Donderdag 05 Februarie09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum. Lees hier hoe om ‘n skakel na…